Slegs lede van die Orania Besigheidsklub kan aandeelhouer word van Orania Kleinsake- Ontwikkelingskoöperasie. Sodra die Besigheidsklub vorm voltooi is, kan u voortgaan met die KSOK se aansoekvorm.